Gratis aflewering bo R700
Die mooiste sprokies van Grimm  Marita van der Vyver Kinders

Die mooiste sprokies van Grimm Marita van der Vyver Kinders

R 190 Sale R 290

Marita van der Vyver stel in hierdie pragbundel 'n persoonlike keur saam van veertig van die Grimm-broers se mooiste sprokies, wat sy self uit Duits vertaal het. Hier is bekendes soos Rooikappie en Klein Duimpie asook minder bekende sprokies soos Die goue voël en Ysterhans. Die internasionaal bekroonde kunstenaar Piet Grobler se onweerstaanbare illustrasies skenk nuwe dimensie aan 'n skatkis van magiese verhale wat oud en jonk sal betower.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.