Gratis aflewering bo R700
Die lewe wat ek jou gegee het Helena Hugo

Die lewe wat ek jou gegee het Helena Hugo

R 150 Sale R 275

Boek 1
Berdine se ma en ouma kom tot die gevolgtrekking dat hulle hul eie drome deur Berdine wou uitleef. Berdine word groot met die idee dat sy gebore is om ander tevrede te stel. Ná jare se manipulering in 'n verhouding besef Berdine dat dit nie is wat sy wil hê nie. Haar ma en ouma werk saam om Berdine terug te lok na haar herkoms. Daar wag 'n vreugdevolle weersiens maar ook moeilike keuses. Berdine kry helderheid nadat haar ouma haar die waarheid oor haar grootouma en dié se niggie Emma vertel.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.