Die Leliemoordenaar

Die Leliemoordenaar

R 279

Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind. Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se dogter, die spoor van 'n reeksmoordenaar. Waarom vind die moorde altyd 'n paar weke nĂ¡ mekaar plaas? En hoe hou dit verband met die dood van Danny se pa?

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp