Gratis aflewering bo R700
Die kinders van Spookwerwe. Liza du Toit

Die kinders van Spookwerwe. Liza du Toit

R 165 Sale R 350

Milano Kaliempie is Mieta en Hennerik se enigste vlaktekuiken op die plaas Spookwerwe in die dorre Bo-Karoo. Hul buurman, Geelsuiker, leer Milano die geheime van die veld, ook jakkalsjag, en op die werf is dit Mieta wat soggens douvoordag brood inknie en die hartklop van hul bestaan is. Dis wanneer juffrou Meintjies die dag met haar wit karretjie by die huis aankom, dat die hol kol op Mieta se maag kom sit. 
Dis 'n roman wat soos die vaal stof van die Bo-Karoo diep in jou hart kom lĂȘ.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.