Die Huis van Rye

Die Huis van Rye

R 349

Nataniël se beste kookboek ooit, met meer as 100 resepte – van handhappies en ontbyt tot heerlike gebak en nageregte. Met uiteenlopende en buitengewone geregte soos chorisobrood, biltong-en-aarbeislaai, Frans-Italiaans-Meksikaans-Pretoria-panbredie en sprinkaankoek is dit 'n pragboek vol verrassings. Die besonderse ontwerp is in Nataniël se unieke styl, en weerspieël sy passie vir simmetrie, skoonheid – en, ja, rye...

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp