Die groot koelte

Die groot koelte

R 180

Feliks bly alleen op ’n strand. Sy mense het weggetrek sonder hom. Die wêreld het verander. Dit het jare laas gereën. Toe ’n seilskip vol wreedaardige ysbere hul opwagting maak, is hulle oortuig Feliks kan hulle gaan wys waar om die laaste ys op aarde te vind. Op hul swerftog die vreemde in, begin Feliks besef hul reis kan die wêreld verander … 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp