Die Groot Afrikaanse Heldeboek

Die Groot Afrikaanse Heldeboek

R 250

HERDRUK
Hierdie bekende kultuurhistorikus se heldeboek bevat gunstelingverhale oor onder andere bekende helde soos Racheltjie de Beer, Shaka, Dirkie Uys, Wolraad Woltemade en Klara Majola. Dit is 'n hele paar jaar dat Grobbelaar al skrywende met die mense van sy land die heldepad loop - al die mense van sy land, omdat hy met opset nie net die heldedade van sy volk beskryf nie. Hy het helde en heldedade op verskillende maniere benader: soms van buite, soms van binne, soms deur die oë van 'n buitestander.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp