Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3

Die goudbaronne: Die Mannheim-sage 3

R 299

Die spanninge tussen Deborah, Karl en Kit woed steeds. Deborah se verbittering teenoor Karl vererger, en daarby versuur haar liefde vir Kit. Weens Karl se onvermoë om sy vrou se liefde te herwin, word die lewe vir hom onuithoudbaar, terwyl Deborah en Kit terselfdertyd hul eie letsels dra. Op die vooraand van die Eerste Wêreldoorlog word Kurt Mannheim en Vickey Malloy verlief op mekaar, maar val dan vas in 'n skermutseling in Europa. Wat hou die toekoms vir die Mannheims en Malloys in?

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp