Die gewildste alien in die ruimte Cecilia Steyn, Johann Strauss
R 185
6-9 jaar
Sagteband, 72pp
Wanneer Wynand 'n gestrande ruimteskip op 'n tropiese eiland ontdek, ontmoet hy vir Fudge - 'n melktert-liefhebbende alien wat deur Zorgon die Verskriklike gejag word. Kan Wynand, sy superheldin-ma en selfs sy aartsvyand Natalie, saamwerk om hulle nuwe alien-vriend te red? 'n Heerlike avontuur wat bewys dat vriendskap werklik universeel is - selfs al kom dit uit die buitenste ruimte!
Customer reviews
No reviews yet.