Die fantastiese mevrou Smit ELIZABETH WASSERMAN
R 330
Mevrou Smit kry met haar aankoms op Aronspoort ʼn lyk op haar kombuisvloer. Sy besluit om die moordenaar self vas te trek, want sy kan nie bekostig dat die polisie te lank krap nie.
Customer reviews
No reviews yet.