Gratis aflewering bo R700
DIE EILANDBRUID SE SLUIER  Elize Parker

DIE EILANDBRUID SE SLUIER Elize Parker

R 279


As ’n grootwithaainavorser is Chrisanne gewoond aan die wêreld van wetenskap, maar sy dra swaar aan die verlies van mense naby haar en die skuld wat daarmee saamgaan. Nadat sy as voog van haar broerskind aangestel is, bevind sy haar op ’n nuwe lewenspad wat haar terugneem na die afgeleë dorp, Albatroshoek.
Wat gebeur met ’n vrou wat nie net haar mense verloor het nie, maar ook haar plek in die wêreld, en haar eie geloof betwyfel? 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.