Die Edik van Nantes-kookboek
R 340
Die Edik van Nantes-kookboek is veel meer as net 'n versameling resepte. Dis die getuienis van 'n vier-jaar-avontuur, van die vreugde van twee broers en die geskiedenis van 'n familie, 'n portefeulje van fotografie, 'n dossier van kuns en ontwerp, 'n dokument van skoonheid en 'n liefdesbrief aan 'n ongewone stad!
Customer reviews
No reviews yet.