Die dood van 'n goeie vrou

Die dood van 'n goeie vrou

R 270

Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en ?Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wêreld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang? ?Die dood van 'n goeie vrou het 'n storielyn wat die slimste leser sal fnuik.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp