Gratis aflewering bo R700
Die dekonstruksie van Retta Blom Zelda Bezuidenhout

Die dekonstruksie van Retta Blom Zelda Bezuidenhout

R 330

Lauretta Blom is al jare lank dolgelukkig in die rol van ma en eggenoot in haar pynlik netjiese wit-en-beige droomhuis. Maar een Donderdagoggend laat die skynbaar onbenullige optrede van haar man haar gedagtes oortyd werk. Gou voel dit asof al die sekerhede in haar lewe wankel. Retta begin dinge doen wat sy nooit vooheen sou oorweeg het nie. ’n Road trip Kaap toe lei tot onverwagse ontdekkings – nie net oor haarself nie, maar ook oor Tobias, die man met wie sy ses-en-twintig jaar getroud is.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.