Die afloerder - Publikasiedatum: 2020-02-29

Die afloerder - Publikasiedatum: 2020-02-29

R 260

Iemand loer vanuit die skadus.

Verslaggewer Anje Bruwer verruil die gevaarlike strate van Johannesburg vir 'n rustiger lewe in Colesberg om 'n misdaadroman te skryf.
Maar die platteland is allermins rustig: Daar is 'n menseslagter los wie se gruweldade Anje se kop laat duisel. Sy loop haar in sy web vas wanneer sy vir die plaaslike koerant oor sy moorde begin verslag lewer.
Kaptein Siegfried Scholtz - 'n man wie se skuldgevoelens oor sy oorlede seun hom ry - kan nie anders nie as om Anje by die ondersoek te betrek.
Gaan hulle daarin slaag om te keer dat die slagter nog 'n lewe wreed in 'n bloederige swartsak verpak?

Die afloerder is 'n sielkundige riller so koud en donker as kan kom.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp