Daar's nie 'n krokodil in hierdie boek nie

Daar's nie 'n krokodil in hierdie boek nie

R 139

Maak nie saak hoe hard jy soek nie – daar’s nie ’n krokodil in hierdie boek nie. Daar is wel ’n mooi prinses, ’n dapper prins, ’n boontjierank, ’n reus, ’n ouma, ’n wolf, drie bere en ’n Goeie Fee. Maar ’n krokodil? Nooit!
 

 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp