Clover Gunsteling Suid-Afrikaanse kos

Clover Gunsteling Suid-Afrikaanse kos

R 245

Suid-Afrika is ‘n smeltkroes van kulture en nêrens is dit meer duidelik as in die interessante verskeidenheid tradisionele kosgunstelinge nie. Met Clover Tradisionele Suid-Afrikaanse Gunstelinge deel ons iets van alles – soos Bunny Chow, romerige marog, Smoorsnoek, Soetsuur lewer, Vetkoek, Isidudu, Mashonza, Wildspastei en Botterhoender.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp