Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux Keur 5

R 249

Die ontbrekende helfte
Liefde uit die stormnag
Teësinnige erfgenaam

In die ontbrekende helfte word Yvette Faure deur 'n agentskap as sekretaresse na die verstrooide professor Rabe se huis gestuur. 

In Liefde uit die stormnag soek 'n kunstenares skuiling in 'n hewige sneeustorm en is dae lank vasgekeer saam met 'n skatryk Kanadese nyweraar. 

In Teësinnige erfgenaam ontdek die 28-jarige Melissa van Eeden ná afgesonderde grootwordjare skielik dat sy die erfgenaam is van 'n skatryk man en weet sy nie hoe om haar nuutgevonde vryheid te hanteer nie.

Sagteband, 480pp

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp