Gratis aflewering bo R700
Christelientjie, die sonskynfeetjie van Groot rivier Riana Scheepers

Christelientjie, die sonskynfeetjie van Groot rivier Riana Scheepers

R 170

In die magiese woud van die Grootrivier woon duisende feetjies, elkeen met haar eie spesiale taak. Maar die sonskynfeetjie, Christelientjie, is anders — sy is 'n Downsindroom-feetjie met 'n hart van goud.

Sy bring lig en warmte waar sy gaan, en leer die ander bewoners van die woud dat geduld, deursettingsvermoë en vriendelikheid kragtiger is as perfeksie.

Toe die trotse Kolonel Wolhuter Wurm haar as “dom” uitskel, wys sy hom dat moed en deernis die ware maatstaf van wysheid is. 'n Warm, humoristiese verhaal oor aanvaarding, diversiteit en die mooi van elke kind se unieke lig.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.