Gratis aflewering bo R700
Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna Maretha Maartens

Bybelvroue-omnibus: Sara & Hanna Maretha Maartens

R 330

Sara: In dié roman word die leser meegesleur na die Middel-Bronstydperk, na verskeie gebeure, na Abraham se stanings en huwelik, sy swakhede en sy geloofspad, en die lewe van sy vrou Sara. Hanna:  Hanna is kinderloos. Haar man moet seuns hê om sy priesterlike pligte as Leviet voor die Here na te kom, en ná nege jaar trou hy weer. Peninna skenk die lewe aan die een kind ná die ander. Sal Hanna guns kan vind in die oë van die God sodat Hy haar lamp weer aansteek?

Share on

Customer reviews

No reviews yet.