Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters
R 219
Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories. Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Illustrasies deur Tasia Rosser.
Customer reviews
No reviews yet.