Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2 (0 - 6 jaar)

Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2 (0 - 6 jaar)

R 149

Bennie Boekwurm woon in sy tonnelhuisie in die Wielie Walie-parkie, waar hy vir die kinders boeke lees. In hierdie pragtig-geïllustreerde boek vertel Bennie nog vier heerlike stories: Miesie Muis bak 'n verjaardagkoek, Ouma kry 'n hondjie, Babet By leer dans en Tokka Kabouter maak grappies!
'n Heerlike opvolg op die eerste topverkoper Bennie Boekwurm vertel lekker stories met een van Suid-Afrika se gewildste en mees ikoniese kinderkarakters.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp