Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2 (0 - 6 jaar)

Bennie Boekwurm se mooiste sprokies 2 (0 - 6 jaar)

R 160

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na nog vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: RooikappieDie skoenmaker kaboutersDie dieremusikante van BremenDuimelina en Sneeuwitjie. Die tweede boek in die gewilde reeks met nog klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.  

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp