Belofte vir Bippie (vervolg op 'n Brief vir Reina)

Belofte vir Bippie (vervolg op 'n Brief vir Reina)

R 190

Bippie se pad word onderbreek met haar onbeplande swangerskap. Sy maak 'n belofte teenoor die Here - sy sal nie weer 'n man in haar lewe toelaat as hy nie met haar wil trou nie. Maar die man wat skielik al onder haar voete is, Riekert Tredoux. Hy het lankal besluit hy wil nooit trou nie. Toe hy en sy broer klein seuntjies was het sy ma hulle net so gelos en by die voordeur uitgestap. So hy het allerhande issues. Sal Bippie haar belofte gestand kan doen en Riekert wel wil trou?

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp