Gratis aflewering bo R700
As Die Katjiepiering Blom  Audrey Jantjies

As Die Katjiepiering Blom Audrey Jantjies

R 250 Sale R 295


'n Bildungsroman wat in die Overberg en Kaapstad afspeel.
Dit is Lea Floris se komvandaanstorie wat afspeel sedert die 1980's. Haar ouers, Jakob en Dientjie, is plaaswerkers en die omstadighede van haar kinderjare is moeilik. Maar een besluit verander die koers van haar lewe en Lea vlug van haar vriende, familie en alles wat sy ken.

Dis 'n storie van liefde, hoop en 'n beskermengel or twee.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.