Anderkant vergeet

Anderkant vergeet

R 250

'n Motorongeluk ruk Anneleen Gericke uit die hede uit, in die verlede in. Geheueverlies wis die laaste vier en twintig jaar uit, en sy kan ook nie onthou dat sy getroud is en kinders het nie. Sy soek antwoorde, maar daar duik voortdurend meer vrae op. Hoekom het sy die keuses gemaak wat sy gemaak het? Kan sy 'n ma wees vir die nuuskierige elfjarige seun en die opstandige, moeilike, agtienjarige dogter? En bowenal, kan sy Christiaan weer liefkry? Het sy hom ooit liefgehad?

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp