Abel se ontwaking
R 239
ATKV-Prys vir Prosa (2011), ATKV-Prys vir Spanningslektuur (2011) Abel Lotz bewerk die velle van diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in Johannesburg verkoop.Vir sy vyftigste verjaarsdag het Abel egter spesiale planne. Hy wil vir hom 'n nuwe gesig uitsoek: diƩ van 'n mooi jong vrou. Inspekteur Ella Neser gryp die kans aan om haar eerste moord as ondersoekbeampte te hanteer.
Customer reviews
No reviews yet.