Aan die hemeltrans Anton Roodt

Aan die hemeltrans Anton Roodt

R 320

Die duiwel is hierdie jaar los by die klooster van die heilige sint William. Dié instelling, geleë in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ’n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir finansiële oorlewing. Maar die dinamiese JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het onverklaarbaar verdwyn . . . Dapper de Wet, roosteler, gourmand en deurwinterde loodswaaier, word teen sy sin deur die Departement afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is.  

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp