50 Maalvleisgeregte

50 Maalvleisgeregte

R 120 Sale R 185

Maalvleis was nog altyd ’n bekostigbare staatmaker in elke gesin se vrieskas.

50 Maalvleisgeregte bevat vyftig veelsydige resepte van bees-, hoender- en varkmaalvleis wat aan gesinne maaltydinspirasie gedurende moeilike ekonomiese omstandighede bied.

Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark

Maalvleis was nog altyd ’n bekostigbare staatmaker in elke gesin se vrieskas.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp