50 Hoendergeregte

50 Hoendergeregte

R 80 Sale R 195

Oondgerooster, oor die kole, as deel van bredies, sop of pasteie – hoender is maklik om voor te berei en ’n ekonomiese keuse vir elke gesin. 
50 Hoendergeregte bevat vyftig veelsydige hoenderresepte wat aan gesinne maaltydinspirasie gedurende moeilike ekonomiese omstandighede bied.
Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik by jou plaaslike supermark bekombaar is. 
Die resepte bestaan uit treffers soos:
• Blatjanghoender
• Oros-hoender
• Hoenderbobotie
• Romerige hoender-stroganoff
• Pikante hoender-en-lensiesop
• Pynappelhoender
• Hoender-en-brokkoli
• Hoendersamoesas
• Appelkoos-en-hoenderpotjie
 


 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp