50 Eenpotgeregte

50 Eenpotgeregte

R 80 Sale R 195

50 Eenpotgeregte bevat vyftig smaaklike disse wat alles in een kastrol, pan of bak voorberei kan word sodat jy maaltye kan voorberei sonder om onnodige tyd in die kombuis te spandeer.

Al die resepte maak gebruik van bestanddele wat reeds in jou koskas is of maklik bekombaar is by jou plaaslike supermark. 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp