50 Boerekosgeregte

50 Boerekosgeregte

R 80 Sale R 195

Lekker kos is deel van Suid-Afrika se koserfenis en tradisionele boerekos beteken vir meeste mense huiskos, soos net jou ma of ouma kon voorberei.
50 Boerekosgeregte is ‘n samestelling van goed-beproefde resepte uit die kombuise van die Vroue Landbouvereninging van die Noord-Kaap – dus is daar resepte vir weeksdag-etes, spesiale geleenthede en familiesaamtrekke. 

Share on

Customer reviews

No reviews yet.
Click here to contact us on WhatsApp