101 Diere grappe
R 45
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret!
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat 'n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lĂȘ van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!
Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks:
101 Dieregrappe
101 Klop-klop-grappe
101 Lawwe grappe
101 Pouse grappe
Customer reviews
No reviews yet.