Gratis aflewering bo R700
1000 Plakkers: Oerwoud

1000 Plakkers: Oerwoud

R 130 Sale R 150

Maak gereed om die oerwoudvloer en boomtoppe te verken terwyl jy wonderlike diere ontdek wat tussen die blare en wingerde wegkruip. Van stoute apies tot kleurvolle papegaaie en sluipende groot katte, daar is 'n wereld van wild wat wag om ontbloot te word.
Daar is legkaarte om op te los, prente om in te kleur, en tonele om lewendig te maak met jou verbeelding. Met 1000 helder and vrolike plakkers kan jy elke bladsy versier en elke oerwoud uniek jou eie maak.
In 1000 Plakkers: Oerwoud is elke bladsy 'n viering van die natuur en kreatiwiteit.

Share on

Customer reviews

No reviews yet.