100 Dae van dankbaarheid
R 195
Mense wat in dankbaarheid leef, is gelukkiger, slaap beter, behou beter fokus en is selfs makliker om mee oor die weg te kom! Om
meer dankbaar te leef is seker iets waarna ons almal probeer streef. Francine Prins, redakteur van LiG, neem ons op 'n 100 dae
reis van dankbaarheid. Sy wys ons hoe ons elke dag dankbaar kan wees, waarvoor ons dankbaar kan wees en hoe om in dankbaarheid
te leef.
Customer reviews
No reviews yet.